Lusthof Selfsorg
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenhoek, Zastron, 9950, Vrystaat
- Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Lusthof Selfsorg is ongeveer 12 km vanaf Zastron geleë. Dit was die eerste klein plaashuis in die omgewing en is ongeveer 100 jaar oud.
Hierdie selfsorg-akkommodasie bestaan uit 2 slaapkamers wat elk met 2 enkelbeddens ingerig is. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en 'n ketel.
Die sitkamer het gemaklike sitplek sowel as 'n kaggel. Gaste het ook toegang tot buitebraaigeriewe. Linne en handdoeke word voorsien. Elke venster in die huis het sy eie skilderagtige uitsig.
Die akkommodasie is ideaal vir gesinne met klein kinders.
'n Staproete is toeganklik vir die natuurliefhebber, met baie verskillende voëlspesies vir diegene wat van voëlkyk hou.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Bronwyn Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 71
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Groenhoek, Zastron, 9950, Vrystaat
- Gaste dink Lusthof Selfsorg het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenhoek, Zastron, 9950, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang