Lux Azzurri Penthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Calais Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R8 887 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Lux Azzurri Penthouse is 'n pragtig ingerigte selfsorgwoonstel, geleë in 'n veilige gebou in Seepunt. Dit is ideaal vir familie en vriende wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie stad, met maklike toegang tot verskeie Kaapstadse besienswaardighede.
Hierdie dubbelverdieping-dakwoonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 3 en suite-badkamers en 'n gastetoilet. Al drie die slaapkamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 'n TV, lugversorging en toegang tot die buitekant. Die eerste slaapkamer se en suite-badkamer is toegerus met 'n bad en stort, terwyl die ander 2 en suite-badkamers 'n stort het. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die ruim eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV en 'n kaggel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan verskeie buiteruimtes geniet, soos 'n balkon met 'n buite-eettafel en 'n borrelbad, en 'n tuinarea met sonstoele. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Hierdie sentrale ligging bied maklike toegang tot Kaapstad se besienswaardighede, insluitend die V&A Waterfront, Tafelberg en die lewendige middestad. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 23 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 17 Calais Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Calais Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang