Luxe Guesthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Geelhout Avenue, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R699 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Luxe Guesthouse is in Centurion, Gauteng geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf, wat jou toelaat om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te verbind.
Die gastehuis bied 3 pragtig gemeubileerde kamers met lugversorging wat toegerus is met 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe en yskassies.
Gaste deel 'n gemeenskaplike kombuis, sitkamer en eetarea.
Buite beskik die eiendom oor 'n pragtige grasperk, 'n kinderspeelarea, en gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3/5
Umar Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 25 Geelhout Avenue, Centurion, 0157, Gauteng
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Geelhout Avenue, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang