Successfully reported
+19

Luxury 1 Bedroom @ Essence Lifestyle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Luxury 1 Bedroom @ Essence Lifestyle is in Hochland Park, Windhoek geleë en bied pragtige selfsorgverblyf in smaakvol versierde woonstelle met moderne kenmerke. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin wat van die werklikheid wil ontsnap en in die son langs 'n swembad ontspan.

Dié woonstel met moderne afwerkings het 'n uitsig oor die swembadarea en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel langs die sitarea.

Die gedeelde swembadarea het gemaklike sonstoele. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek en braaigeriewe is beskikbaar. Die verblyf is stapafstand vanaf kruidenierswinkels, 'n drankwinkel en 'n vulstasie. Dit is net 15 minute se ry vanaf die middestad.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd2bc37611953e365f91581225ad44e34553cf24d857fa7f5bb9c0d9c2f376b80346eab6e56f0717a2cf636c500d03fc9291?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2) 1957 & 1517 Jacona Street Hochland Park Khomas 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -22.574029003187 17.051119808796
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang