Luxury 1-Bedroom Garden Apartments
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ballito Village, Douglas Crowe Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Luxury 1-Bedroom Garden Apartments is stylvolle woonstelle in 'n veilige kompleks in Ballito, 'n gegoede kusdorpie in KwaZulu-Natal.
Dié woonstelle bied elk slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n rusbank en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Marc Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ballito Village, Douglas Crowe Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ballito Village, Douglas Crowe Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang