Successfully reported

Luxury Guesthouse Co @ Honeymoon House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

We loved it! Everything was perfect except that hot water only lasted about 2 minutes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Luxury Guesthouse Co @ Honeymoon House
Hi Stephan Thank you for staying with us and your review. We appreciate your feedback. We are sorry about the issue you had with the hot water. We were not aware of any of that. We have a full-time maintenance team in the Park and would be more than willing to sort any issue out as soon as possible in order to ensure a lovely stay for you. Hope to see you soon again. Kind regards Luxury Guesthouse Team

Brenda W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Beautiful relaxing experience! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynandt D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Amazing. Was 'n baie lekker plek om by te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gerieflik, goed toegerus, veilig en privaat. Ons verblyf was baie rustig en spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fikile M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2024

Serenity, joy and happiness. It was beautiful, far from your neighbours, a beautiful spot to be visited by animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Swannie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2024

Baie gerieflik en privaat. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

So waar rus vir die siel. Hierdie eenheid het alles wat jy nodig het. Soveel aandag aan detail en modern. Die kamers is vreeslik mooi en elke bed het ekstra komberse. Gedurende loadshedding is daar voldoende ander liggies om te help in die donker en dit was 'n lifesaver. Die deck buite is heerlik om te ontspan en te braai en na die brullende leeus te luister. Ons sal verseker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelme R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2023

Amzing weekend with friends with beautiful bush views. Our stay was absolutely amazing, had some of the wild animals roaming around. Definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Samantha D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Pragtige plek. Baie ruim. Sal enige tyd Honeymoon House aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 54

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4112 Leeu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e37cecf38843ff0eafd7c83cd42a7eb58c5a8d5321f83faab74dc6aef4b02da942f35c1b1bdad5b86c81aece951219ab90b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 4112 Leeu Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.353506989735 31.801215640475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang