Luxury Poolside Villa @ Irene
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Irene Avenue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Luxury Poolside Villa @ Irene is 'n bekoorlike selfsorghuis in Somerset-Wes. Dit bied gerieflike en luukse verblyf, perfek vir ontspanning langs die swembad. Die villa is geskik vir gesinne of groepe wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde en vierde slaapkamer onderskeidelik 2 enkelbeddens en 'n enkelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n eiland met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV, asook 'n kaggel en 'n eetarea.
Die stoep het sitplek en bied 'n uitsig oor die grasperk. Daar is ook braaigeriewe en uitsigte oor die see. Gaste kan ook die sprankelende swembad geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mathilda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 87 Irene Avenue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Irene Avenue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang