Successfully reported
+10

Luxury Safari Style Chalet 1 @ Bushwa Game Reserve

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67KR Zondachsfontein Farm, Vaalwater, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R6 998 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Luukse Safari Style Chalet 1 @ Bushwa Game Reserve is in Modimolle, en bied 'n asemrowende safari-ervaring met 'n wye verskeidenheid aktiwiteite. Gekwalifiseerde en ervare veldwagters begelei safari's en gespesialiseerde boswandelings, wat geleenthede bied om kameelperde, elande, sebras, koedoes en verskeie ander wild te besigtig.

Dié bekoorlike eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-hemelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en buitestort. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n knus sitarea. Dit lei na die stoep met 2 sonstoele, perfek om die pragtige uitsigte te geniet.

Bushwa Wildreservaat bied 'n verskeidenheid spa- en welstandbehandelings, wildritte en voëlkyk. Gaste kan die kaggel en 'n sprankelende swembad geniet.

Bushwa Wildreservaat is in die malariavrye Waterberg-biosfeer van Limpopo, en is net 2,5 uur se ry vanaf Johannesburg. Dit bied 'n wegbreek van die stadsgewoel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ligging

  • 67KR Zondachsfontein Farm, Vaalwater, Modimolle, 0510, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 998
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 998
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 6 998
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67KR Zondachsfontein Farm, Vaalwater, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5ef293505e89af98d704661031f8c4646a33d7e201f08b63bf87643a8d1e93ad32cfcdf2f0707e0172d7d3594f98e09dfa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 998 per nag, vir 2 mense 67KR Zondachsfontein Farm Vaalwater 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.194363620394 28.191175460815
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang