Successfully reported
+12

Luxury Safari Style Chalet 4 @ Bushwa Game Reserve

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67KR Zondachsfontein Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R6 998 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bushwa Wildreservaat is in die hartjie van die malariavrye Waterberg-biosfeer in die Limpopo-provinsie geleë. Dit is net 2,5 uur se ry vanaf Johannesburg en bied 'n toeganklike en maklike ontsnapping van die gewoel van die stadslewe.

Luxury Safari Style Chalet 4 @ Bushwa Game Reserve is 'n pragtige chalet in Modimolle, wat 'n unieke safari-ervaring bied met 'n wye verskeidenheid doendinge om almal te vermaak. Gaste kan by begeleide safari's of gespesialiseerde boswandelings saam met gekwalifiseerde en ervare veldwagters aansluit om kameelperde, elande, sebras, koedoes en verskeie ander wild te besigtig.

Dié chalet is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n buitestort, 'n wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n knus sitarea. Dit maak oop na 'n patio met twee ligstoele, perfek om die pragtige uitsigte te geniet.

Bushwa Wildreservaat bied 'n verskeidenheid spa- en welstandbehandelings, wildritte en voëlkyk. Gaste kan gesellige kaggels geniet gedurende die winter en 'n sprankelende swembad met 'n swembaddek om gedurende die warm somermaande af te koel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ligging

  • 67KR Zondachsfontein Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 998
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 998
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 6 998
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67KR Zondachsfontein Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a126aea03e8812968da28700bc1967b219c4a160651edaf75995dffe8624121da8058df947e1dae68ed15d593ab20ea38ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 998 per nag, vir 2 mense 67KR Zondachsfontein Farm Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.194363620394 28.19121837616
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang