Luxury Safari Style Tent 2 @ Bushwa Game Reserve
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67KR Zondachsfontein Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Vanaf R6 998 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bushwa Wildreservaat is in die hartjie van die malaria-vrye Waterberg-biosfeer in Limpopo geleë. Dit is net 2,5 uur se ry vanaf Johannesburg en bied 'n toeganklike en maklike ontsnapping van die stad se gewoel.
Luxury Safari Style Tent 2 @ Bushwa Game Reserve is 'n luukse tent met 'n koningingrootte-hemelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n buitestort, wasbak en toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n knus sitarea. Dit lei na 'n stoep met sitplek en pragtige uitsigte.
Bushwa Wildreservaat bied 'n verskeidenheid spa- en welstandbehandelings, wildritte en voëlkyk. Gaste kan by begeleide safari's of gespesialiseerde boswandelings saam met gekwalifiseerde en ervare veldwagters aansluit om kameelperde, elande, sebras, koedoes en verskeie ander wild te besigtig. Daar is kaggels in die winter en 'n swembad met 'n swembaddek om gedurende die warm somermaande af te koel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 67KR Zondachsfontein Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67KR Zondachsfontein Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang