Successfully reported
+42

Luxury Tented Chalets

Tentekamp
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabies Way, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kameeldoring Camping bied verblyf op 'n skilderagtige plaas aan die buitewyke van Augrabies, 'n oulike dorpie in die Noord-Kaap.

Elke tent-chalet het lugversorging en het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en ekstra sitplek. Elke chalet het sy eie braai-area en 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Badkamer met 'n stort, wasbak en toilet is beskikbaar. Hierdie chalets het gasgeisers vir warm water.

Die chalets is op 'n wildsplaas geleë wat oor 'n watergat uitkyk waar gaste gereeld wild kan sien. Ander doendinge in die area sluit voetslaan en visvang in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Monique D
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige verblyf in die mooie Kalahari, waar jy die stilte kan hoor! Absoluut fantasties!
Okt 2025
Quentin S
5.0
I was really happy with everything. Unbelievable, a really special place! The setting was magical!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Chris H
Saam met lewensmaat
5.0
Great luxury tents with everything you could ask for. Remote tents with everything laid out and even a small lake in front.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Albert R
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, rustig, en die moeite werd. Baie lekker gebly. Stil en rustig in die oop lug tussen niks en nerens.
Jun 2025
Elizma V
Saam met lewensmaat
5.0
Doen jouself die guns en boek hier. Daai rooi sand en 'n glasie wyn - amazing! Dit is ongelooflik! Ons is baie lief vir die natuur, en ek dink nie jy ...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 232

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Augrabies Way, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
  • Gaste dink Luxury Tented Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabies Way, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3df2e5d1761fed63a9a25212127f176d6cc0d8f92bfd74931c71a7bc12a55007ef0ff3c26a2721421f41e1d12e935905eeac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Augrabies Way Augrabies 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.62332 20.350675
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang