Successfully reported
+27

Luyana Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Sarel Cilliers, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Luyana Guesthouse bied gerieflike verblyf in die dorpie Kroonstad. Die gastehuis is naby die middedorp met winkels, restaurante, sake- en ontspanningsgeriewe en is ook ideaal as 'n oornagplek vir gaste wat besoek of deurgaan.

Verblyf word in verskeie kamers gebied, wat slaapplek bied aan 2 gaste elk. Die kamers het 'n koningingrootte-bed óf 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Elke kamer het ook lugversorging, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n TV met Netflix en DStv, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis het 'n onthaalarea met 'n voorportaal wat lei na 'n sonkamer met 'n sitarea en braai-area.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek agter 'n hek is beskikbaar. Verder word die verblyf deur 'n sonkragstelsel aangedryf, wat verseker dat dit nie deur beurtkrag geraak word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thandokazi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 58 Sarel Cilliers, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Luyana Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Sarel Cilliers, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2549aba4184ade4f2cfb32f71e6023936d969ace286514b5517a9cf135bd8d89ea71f43f684f1418e0644bccba5183b3e34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 58 Sarel Cilliers Panorama 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.671044 27.2500478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang