Successfully reported
+40

Lydall Wild Tranquil Garden Suites

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96A Eccleston Crescent, Bryanston, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lydall Wild Tranquil Garden Suites is in die woonbuurt Bryanston in Johannesburg geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal geskik is vir beide vakansiegangers en sakereisigers. Dit is sentraal geleë tussen die Sandton CBD en Montecasino, net 'n paar minute van groot korporatiewe kantore in Bryanston af, ontwerp vir uitvoerende reisigers wat hul privaatheid en gerief na 'n besige dag se werk waardeer.

Die selfstandige suites is in 'n stil en veilige inheemse tuin. Topgehalte-meubels en -afwerkings is by die suites aangebring om te verseker dat gaste waarde vir geld kry. Kamers is volledig gemeubileer met luukse linne en elk beskik oor 'n aparte slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, 'n sitarea met goed toegeruste kombuisie met komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe insluitend kapsules vir die Nespresso-masjiene. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en DStv. Elke eenheid het 'n aparte ingang, veilige parkeerplek, en word 6 dae per week gediens.

Gaste geniet die stilte, privaatheid en rustigheid van 'n groot, beboste tuin-omgewing, ryk aan voëllewe terwyl hulle die gerief van ware luukse verblyf ervaar. Alle geriewe is naby geleë met talle winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Carina C
5.0
Gemaklik. Ek het baie lekker gebly. Gasheer was baie gasvry en het my laat welkom voel. Die kamer was pragtig, skoon en luuks. Dit was heerlik warm me...
Sien meer
Jul 2025
Janine M
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquilizing and calming. More beautiful than in the pictures, the garden is so mesmerizing. A jewel in the middle of the city. The ro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Sandi D
Saam met lewensmaat
5.0
Clean and well thought out accommodation in a tranquil and safe setting. We were in Johannesburg for medical treatment but will certain...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Dewald V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. The room was very comfortable and super clean. The wild garden brought nature into the room, which made it very relaxing. It...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Neil D
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay, comfortable well-appointed spacious units. A treat in the middle of Johannesburg, peaceful and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Terry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 96A Eccleston Crescent, Bryanston, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Gaste dink Lydall Wild Tranquil Garden Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96A Eccleston Crescent, Bryanston, Johannesburg, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlMzM1ZDFiLTNkOGItNDEwMy1hNDUxLTg1ZDkzNTVmMzBjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 96A Eccleston Crescent Bryanston 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.053628793479 28.034393730164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang