Lyngrove Wyne & Gastehuis
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Raithby-Annandale Rd, Raithby, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
- Vanaf R3 100 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hierdie 5-ster-gegradeerde Country House is in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande geleë en is die ideale plek om oor te bly wanneer jy besienswaardighede van hierdie pragtige deel van Suid-Afrika wil doen, maar tog vrede en harmonie wil ervaar.
Die gastehuis bied 9 kamers om van te kies. Geriewe in die kamer, in sekere kamers, sluit lugversorging, telefoon, TV, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroër, draadlose internet, espressomasjiene, yskaste en 'n en suite-badkamer met bad en stort in.
Geriewe sluit 'n swembad, tennisbaan, volledig gelisensieerde kroeg, biljarttafel en wynproe in.
Lyngrove Wines & Guesthouse is naby verskeie gholfbane, toprestaurante, wynplase en die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Raithby-Annandale Rd, Raithby, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Raithby-Annandale Rd, Raithby, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang