Successfully reported

Lynx Vista

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Nicole D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Stylvol, gerieflik, gemaklik. Pragtige verblyf met alles wat 'n mens nodig het. Heerlike stoep met baie mooi uitsig. Gasheer vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devilliers B
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Great stay. Great stay, great hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Great accommodation, no complaints, will definitely return. Accommodation provided everything needed for a comfortable stay. Clean, beautiful views with a fully equipped kitchen. Linen was cotton. An added bonus was access to a laundry.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Phenomenal view and great location. We stayed at Lynx Vista to be close to the US Embassy but the stay was far more than that by the end. The views were exceptional and the location was close to restaurants and Muizenberg which was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Pragtige uitsig, goed geleë en volledig toegerus. Die ligging is regtig baie goed met 'n baie mooi uitsig. Daar was baie in die omgewing om te doen. Met 'n winkel sentrum om die draai. Die woonstel is lekker groot, ruim en goed toegerus vir 'n selfsorgeenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa A
Lang verblyf
4.8
Mrt 2020

Very pleasant, good location. Enjoyed our stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sithembiso S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2020

We came to Cape Town for New Years. Lynx Vista stay was quite convenient for a family stay. The owners are also friendly and very welcoming. The apartment is spacious, clean and comfortable for a family stay. It also has splendid views from the balcony. It is in a peaceful suburb will all the necessary amenities close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dana B
Kort verblyf
4.8
Des 2019

Lovely view and facilities. Good value for money. We were pleasantly surprised with the accommodation and thought it very good value for money. It was a lovely two-bedroom venue with an amazing view and a third bedroom with bathroom en-suite which suited our accommodation needs. Cornel was very hospitable, but not intrusive. The kitchen facilities were great and well stocked with what was needed. It was nice not to have to bring spices and washing-up liquid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Baie gasvry ontvang. Heerlike gesellige woonstel. Goeie ligging met 'n wonderlike uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2018

Waarde vir geld deur en deur. Die plek was ons hoogtepunt van twee weke in die Kaap, sal beslis weer terugkeer as ons weer in die Weskus is, mooiste uitsig al is dit nie op die see nie, baie skoon en netjiese plek, vriendelike mense. Jy voel skoon tuis. Een van die beste plekke waar ons nog tuisgegaan het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Lynx Close, Lakeside, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwNTljMTQ3LTg3MTYtNGIwMS1iOTdlLWVmMjgyMjExMzY4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 12 Lynx Close Lakeside 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0928929 18.4604709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang