Successfully reported
+22

LyonsDen

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 125 Roux Road, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R685 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

LyonsDen bied lieflike selfsorgwoonstelle op die eienaar se eiendom in Van Riebeeck Park, Worcester. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gemaklike tuisbasis tydens hul besoek.

Gaste het 'n keuse tussen 2 eenhede, elk met hul eie privaat ingang en en suite-badkamer. Daarbenewens beskik die eenhede oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, toegeruste kombuisies en vir vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat buite-area met sitplek geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die Karoo Woestyn Nasionale Botaniese Tuin ongeveer 260 m weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Louis G
5.0
Tydjie daar baie geniet. Ons het ons tyd daar baie geniet, alles was in plek en die plek was baie netjies.
Okt 2025
D. S
Saam met vriende
5.0
Amazing. It was amazing! Everything was comfortable, you didn't have to go to the host to get anything we needed besides when we needed...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Frederick S
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxed and we had our small but secure courtyard for privacy. Very peaceful, my vehicle was very safe behind electronic gates.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Louis C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam, rustig en vlakby die Karoo Botaniese Tuin. Ons het net een nag oorgebly en dit was 'n baie aangename ervaring. LyonsDen is weg van die...
Sien meer
Sep 2025
Celeste B
Saam met lewensmaat
5.0
Nice and cozy. Perfect location, nice and cozy getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marisa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 125 Roux Road, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink LyonsDen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 685
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 685
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 685
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 125 Roux Road, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA263f219e361b3d43bf3a3518f4f03ea1b976404e1676d6fc2390ed7bcabbcd7dc0158e076826304e9b07eb56adcc0dc42c7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R685 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 125 Roux Road Van Riebeeck Park 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.615424172894 19.448671151554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang