Ma s'n
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Van der Riet Street, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ma s'n is 'n selfsorgeenheid oorkant Kleinbrakrivier in die Wes-Kaap. Hierdie eenheid bied 'n pragtige uitsig oor die strandmeer en is ideaal vir 'n rustige vakansie. Dit is naby strande en restaurante.
Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-eenheid het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof en ketel toegerus is.
Daar is ook WiFi, sitplek buite en braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Gaste kan voëlkyk, fietsry, wynproe, tennis speel, swem en visvang.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 22 Van der Riet Street, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Van der Riet Street, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang