Successfully reported

Maak 'n Jol

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 80 resensies


Netheid
2.8
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.1
Diens
2.9
Veiligheid
3.3
Stephan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Fantastic. Definitely the best place in Sodwana Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Ontspannend! Ons kuier was buiteseisoen, so alles was lekker stil en rustig. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik, en die plekkie is goed toegerus. Ons het ook by die restaurant geëet, en die kos was lekker met groot porsies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cheranté S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Ek en 'n vriendin het vir 2 nagte oorgebly om by Coral Divers te gaan skuba-duik. Die plek was netjies en skoon en wat ek verwag het. Ek was net nie bewus dat daar nie badhanddoeke voorsien was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Darius H
Kort verblyf
4.2
Sep 2025

The staff were phenomenal. Very helpful and friendly. My chalet never had a fridge. Very inconvenient. The cold water in the shower needs fixing. I was in number 3. I got stuck in the sand road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Redelik aanvaarbaar. Alles was skoon en redelik veilig. Sal nie die kos aanbeveel nie, jy wag vir ewig en kry half gaar kos. Net die pizza was heerlik. Storte word jy geskok as jy aan krane vat.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andre
Maak 'n Jol
Ons vra om verskoning oor die kos. Dit is met die kombuisbestuurder opgevolg en ons sal daarna kyk. Daar was 'n probleem met die krag a.g.v. die baie reen wat ons gehad het. Daar was iemand van Eskom wat wel die probleem kom uitsorteren het vir ons.

Matthew S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2025

Awesome. Great! It was a great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thys B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

Die restaurant en bestuur baie swak. Baie vriendelike terrein bestuur.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janine M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2025

Gerieflik om die strand met 4X4 te bereik. Goeie ligging om die strand met 4X4 te bereik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Jan 2025

Customer and cleanliness terrible! Horrible, waste of money won't recommend to anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 304 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Main Road, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05obEs8kSTaRxWCkCeeo9gDaIuVw39puVtjUDEAd6QKIYqtYlk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 80 5 1 4 1 Main Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.512104 32.656321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang