Successfully reported

Mabalingwe Caravan Park

Kampeer/karavaan

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Rina R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Die kamp plek was verrassend baie netjies en skoon. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

My nuwe gunsteling kampplek. Perfek geleë naby Pta, aktiwiteite vir jonk en oud met goeie dierebesigtigings en goed geprysde aktiwiteite. Reeds ons bespreking vir volgende jaar gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Amazing kampplek. Ek het ongelooflik lekker gebly. Ek dink net hulle kan meer moeite doen met die skoonheid van hul swembaddens. Daar is veilgoed, klonte en blare op die bodem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Fabulous. Very relaxing. It was lovely and quiet. We were there out of season. Just a pity you can hear the main road. Love the reserve.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Heerlik. Die badkamers se deurslotte moet regtig almal vervang word, van die 6 werk net 1, deure kan nie sluit nie.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette G
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2025

Baie rustig. Die kamp was heerlik, alhoewel die ablusie geriewe bietjie min is, veral as die oord besig is.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Jfa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2025

As jy stilte en rus van die Bosveld soek, is dit nie die plek nie vir kamp. Die terrein is baie naby aan die R516-pad, en van staanplek 54 af kan mens trokke hoor verbyry – 24 uur per dag.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petrus S
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Mrt 2025

Was lekker, dankie. Daar was geen waterdruk in die ablusieblokke se storte nie, ook nie warm water nie. Andersins was dit heel lekker.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Corlia W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit was 'n verskriklike lekker wegbreek naweek en ek sal beslis weer gaan! Dit was 'n verskriklike lekker naweek! Ek het elke oomblik voluit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Mabalingwe Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 111

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 334
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 334
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 334
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 420 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516 Rooiberg/Thabazimbi Road, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39d615ecf822fc69bcf626500cc8c5956b53e8d194faf2ab44b381b9eee5e2b2e05f6066ffe422c73a7d43bb3bcbcfe41412?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R333 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 R516 Rooiberg/Thabazimbi Road Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.846487462314 28.046679496765
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang