Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255A Naguil
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255A Naguil is 'n selfsorg-eenheid vir 2 gaste in die Mabalingwe Natuurreservaat.
Dié oopplan-eenheid is gerieflik gemeubileer met 1 koningingrootte-bed en daar is 'n privaat badkamer met 'n stort.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstofie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n TV met DStv in die sitarea en 'n privaat boma buite. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255A Naguil is stapafstand vanaf die winkels, restaurante, swembaddens, 'n mini-gholfbaan, tennis- en muurbalbane en 'n speelparkie. Aktiwiteite in die natuurreservaat sluit nag- en wildritte, sonsondergangtoere, voëlkyk, safari's en vele meer in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Monique Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 508
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255A Naguil het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang