Successfully reported
+25

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270A Tarentaal

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270A Tarentaal is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 2 mense in die Mabalingwe Natuurreservaat.

Die oopplan-eenheid beskik oor 'n slaaparea, 'n privaat badkamer, 'n kombuisie en 'n sitarea. Die eenheid is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort oorhoofs.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale, en die eenheid maak oop op 'n privaat boma. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270A Tarentaal is stapafstand vanaf die swembaddens, 'n mini-gholfbaan, tennis- en muurbalbane, winkels, restaurante, asook 'n speelgrond. Doendinge in die groot Mabalingwe Natuurreservaat sluit safari's, nag- en wildritte, sonsondergangtoere, voëlkyk en meer in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Baie goed

Netheid
3.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Elani Z
5.0
Heerlike naweek gewees. Ek het baie lekker gebly. Dit was mooi skoon, behalwe dat daar kos in die yskas was toe ek hom oopmaak, wat wel gestink het, e...
Sien meer
Aug 2025
Tertius V
5.0
Pleasant stay. Good place to go and relax, very nice near the stream. The only problem was that some lightbulbs in the unit were missin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Rina R
Saam met vriende
5.0
Baie lekker plekkie. Vreeslik lekker gebly. Wildritte was lekker, wild wat vry rondloop is so mooi.
Jul 2024
Theresa B
Saam met lewensmaat
5.0
We love Mabalingwe, been there a few times. It's our favourite holiday destination. We had a great stay. The unit is very close to the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Onalenna M
Saam met lewensmaat
4.8
Beyond exceptional. The location is amazing, the place was clean, we had all the culinary items we needed for our stay, animals roaming...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 508

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270A Tarentaal het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1rmo5Q1gJClkzvciKTsOLNWZBw7NJV4DTS31mabbrybjIGsFMV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 67 5 1 4 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.821561455259 28.063169717789
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang