Mabalingwe Elephant Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabalingwe Game Reserve, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mabalingwe Elephant Lodge is in die hartjie van die Mabalingwe Natuurreservaat geleë, net 'n entjie se ry vanaf die dorpie Bela-Bela.
Die lodge bied verblyf in 4 oopplan-eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke eenheid het óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, en 'n privaat badkamer met 'n stort. Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Verder is daar 'n eetarea met genoeg sitplek.
Elke eenheid het 'n privaat boma. Die eenhede is stapafstand vanaf die lodge waar daar 'n swembad, tennisbane, putt-putt-baan, restaurant en 'n geriefswinkel is.
Die reservaat is die tuiste van 'n verskeidenheid wild en aktiwiteite in die area sluit wildritte, swem, perdry, leeus- en voëlkyk in. Gaste kan die restaurante besoek en ontbyt, middagete en aandete bestel.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 127
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Mabalingwe Game Reserve, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Mabalingwe Elephant Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabalingwe Game Reserve, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang