Mabalingwe No Regrets Lodge PRM146
- 
            
            
                Kapasiteit: 10 persone
                                                        
                                            
 8 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: R516 Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R7 220 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
            Mabalingwe No Regrets Lodge PRM146 bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike huis in die hartjie van die Mabalingwe Natuurreservaat in Bela-Bela. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na rustige vakansieverblyf.
Die huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer het óf 'n koninggrootte-bed óf 'n koningingrootte-bed en 2 van die slaapkamers het elk 'n kinderbed. Elke slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n kaggel, 'n TV en gemaklike rusbanke.
Die huis lei na 'n stoep met buitesitplek, braaigeriewe en 'n swembad. Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek en Mabalingwe Natuurreservaat se geriewe.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Chante Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 24
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R516 Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 10 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 8 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: R516 Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang