Successfully reported

Mabel View

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Sonja S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties, skoon, netjies en veilig. Het baie lekker gebly. Eenheid was mooi skoon en baie gerieflik. Liza, die gasvrou, is fantasties en baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief terugkom na Liza by Mabel View. Liza gaan regtig uit om haar gaste welkom te laat tuis voel in haar plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garth T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Amazing. Accommodation has all that you need. Located close to a number of malls and convenience centres and M Kem Pharmacy. The hostess is very helpful, accommodating, and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Mabel View
Thanks Garth, Mabel View looks forward to your next visit. Also, thank you for keeping the unit tidy and clean after your visit. Kind regards, Liza

Louise M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Vriendelikste gasvrou ooit, sal enige tyd weer teruggaan. Was fantasties, beste blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Mabel View
Beste Louise, dankie ook vir julle netjies agterlaat van Mabel View, ons sien uit na jul volgende kuier.

Reghard H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mrt 2025

Aangenaam. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie netjies en ons was warm ontvang. Al die kommentaar wat ek wel sal gee, is dat die beddens nie baie gemaklik is nie. Dit sal dalk 'n belleging wees om matrasse te kry wat 'n bietjie sagter is. Anders was dit baie lekker ingerig en heel aangenaam. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Liza
Mabel View
Beste Reghard, baie dankie vir jou terugvoer, baie bly julle het die kuier geniet. Mabel View is 2 jaar oud en ons het baie navorsing gedoen by die besluite oor ons slaapgeriewe. Ons bankbed het 'n futon van hoë kwaliteit en is spons, dubbel futon spons van 220mm dik. Die dubbel en 3/4 bed is Cloud Nine bed. Sien asb. die stuk aangeheg vanaf vervaardiger. Ons het ook geen koste gespaar by die aankoop van hierdie geriewe vir ons gaste nie. “Cloud Nine is a bed brand that is proudly manufactured in South Africa focusing on providing you with premium quality polyurethane foam mattresses. Cloud Nine boasts a luxurious range of products that are perfect for those who want to enjoy a great night’s sleep, as their slogan highlights: ‘Beds for the rest of your life’. All Cloud Nine beds are made with you in mind, boasting features such as 100% allergy free, perfect for those with back aches and joint pain, zero motion transfer, posture support and different weight categories to suit everyone. With all this in mind, Cloud Nine creates beds that allow for no moving parts which accumulates to no noise and a disturbance-free peaceful night’s sleep. Cloud Nine mattresses offer a 15-year warranty and a 2-year guarantee.” Besoek gerus https://cloudnine.co.za/ vir meer inligting. Mabel View waardeer enige terugvoer en sal na elke gas se belang omsien, positief of negatief. Ons slaapgeriewe vir gaste is vir ons belangrik en ‘n groot aanwins tot elke gas se ondervinding en skep van tuiste weg van die huis. Ons sien uit na jul volgende kuier en glo julle sal die verblyf geniet.

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Mabel View
Beste Nicolene, dankie vir jou boodskap en gradering van Mabel View, ons sien uit na julle volgende kuier.

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekende verblyf. Gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam. Die eenheid is prakties, goed toegerus en beskik oor veilige parkering. Ons beveel dit met vrymoedigheid aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Mabel View
Beste Johan, dankie vir jou gradering van Mabel View, ook die netjies agterlaat, ons sien uit na julle volgende kuier. Vriendelike groete, Liza

Isolde D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Om weer en weer terug te keer. 100%. Uitstekend vir vyf van ons. Oupa, Ouma, Mamma, Kleuter, Baba.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Mabel View
Beste Isolde, dankie vir julle kuier by Mabel View en gradering. Jou kleinspan is pragtig en ook oupa en ouma se hulp. Dankie vir die netjiese agterlaat van Mabel View. Ons sien uit na julle volgende kuier. Vriendelike groete, Liza

Cne F
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Felt homey. Home away from home, best stay ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Mabel View
Dankie ook vir julle kuier by Mabel View, ons sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete Liza

Choene N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

The place was next to all the places I wanted to go. My stay was superb and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Mabel View
Thank you, Choene. Mabel View looks forward to your next stay. Kind regards, Liza.

Krizaan F
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Excellent client service. Just want to thank the owner of Mabel View for the excellent work for assisting my family. Wonderful apartment, must say I will recommend it. If you need a rest, don't think twice to book.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Mabel View
Thanks Krizaan, you have a wonderful family and Mabel View looks forward to your next visit. Kind regards, Liza

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Mabel Street, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fda714ba8bea78e050647354c773fbc59869fd0f50d98f380d8254a17107d5621719464e7108cdec8421248310fdfad2e4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense 24 5 1 5 77 Mabel Street Oakdale 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.893435583922 18.638199386508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang