Mac-Lil
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 10A Edde de Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mac-Lil is 'n bekoorlike eenheid geleë in Dan Pienaar, Bloemfontein, op dieselfde erf waar die eienaar woon.
Hierdie eenheid bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat smaakvol gemeubileer is met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Dit het 'n TV met toegang tot Netflix, en gaste het toegang tot gratis WiFi. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel agter en afstandbeheerde hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Lilian Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 44
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 10A Edde de Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Mac-Lil het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 10A Edde de Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang