Successfully reported

MacNut B&B

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Elmarie L
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Baie baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Die eienaars was so vriendelik en behulpsaam. Die ligging is mooi en dit is so rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmanuel R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Excellent place to stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Fantasties en lekker uitgerus in natuur stilte. Baie lekker, stil en rustig met die gebrul van leeu naby die eiendom. Sal beslis weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Onvergeetlik. In 30 jaar van reis (binne en buiteland) het ek nog nooit 5 sterre gegee nie. Maar MacNut verdien 6 sterre. Baie dankie vir die tyd by julle. 'n Stukkie hemel op aarde!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia D
1 nag
5.0
Mrt 2025

Baie mooi eenheid met alles wat mens nodig het in 'n pragtige ligging. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Baie netjies, baie mooi, fantasties vir kinders. Baie lekker gebly, plek was stunning en absoluut 'n lekker plek vir ons kids, wens ons het langer gebly en dit was nie net een aand nie om dit behoorlik te kon geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrene H
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2025

Dit was fantasties. Ek en my sussie het heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Netjiese, goeie-waarde-vir-geld verblyf. Die eenheid was gerieflik ingerig en is baie sentraal wat dit perfek maak as basis vir verkenning van die omgewing. Alex is 'n baie kosbare, byna onuitputlike bron van inligting en agtergrond oor die omgewing - 'n bonus vir enige reisiger. Die netheid van die eenheid en perseel, die pragtige tuin verdien spesiale melding. Beslis 'n weer-besoek en gunsteling instansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie D
1 nag
5.0
Apr 2024

Sal weer daar gaan kuier. Baie lekker gebly, lekker ruim en huislik. Stil, plaas-atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal definitief op my kalender weer 'n kuier moet bestel! Die tuinhuisieself was baie baie gerieflik met alles wat jy nodig het vir 'n lekker kuier. Genoeg borde, messe, vurke, koppies, koffie, tee, ens. Daar was 'n privaat braai beskikbaar, tuinstelletjie ens. Die ligging is pragtig, nie ver uit die dorp nie indien jy iets by die winkel moet kry nie, alhoewel jy die dorp los indien jy klaar afgesaal het! Die gasheer en vrou is mooi mense wat weet hulle plekkie is op datum, maar sou daar iets kort wees, is hulle gou om reg te stel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Doret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 795
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 795
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 28 Farm Maggiesdal, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD2y8FgQJ0lWeLxznTIPDAHanMcTQvX8GnKJNQq6yuJgv1oY3S6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Portion 28 Farm Maggiesdal Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.522342586866 30.956451952425
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang