Successfully reported
+17

Madulo Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Wilge Street, Flora Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R1 554 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Madulo Guest House lê in die grasgroen, sonnige woonbuurt, Florapark wat net 5 km vanaf Polokwane se sentrale sakegebied geleë is. Dis net 2 km vanaf die Savannah-winkelsentrum, 7 km vanaf die bekende Mall of the North, 9 km vanaf die Polokwane Internasionale Lughawe en 4 km vanaf die FIFA-geakkrediteerde Peter Mokaba-stadion.

By dié gastehuis is daar verskeie kamers, soos standaard-, executive- en superior executiv-kamers te kies en te keur. Die kamers is ingerig met Posturepedic-matrasse van goeie gehalte sodat jy 'n salige nagrus kan hê. Elke kamer het 'n privaat ingang en sommige kamers bied toegang tot 'n tuin-area. Geriewe in elke kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe in.

'n Varsgemaakte ontbyt en aandete word in die eetkamer bedien. Die eetkamer bied toegang tot 'n warm, rustige tuin en daar is 'n privaat tuin-area waar jy lekker kan ontspan. Die koferensiegeriewe is perfek vir klein vergaderings, funksies of om saketransaksies in 'n stil en rustige omgewing te beklink.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • 52 Wilge Street, Flora Park, Polokwane, 0699, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 554
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 554
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 554
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Wilge Street, Flora Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjODEwYzA0LTU5YTQtNDViZC04NWM4LTg2M2NmNTJlNjNjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 554 per nag, vir 2 mense 52 Wilge Street Flora Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.91658 29.48977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang