Successfully reported

Mag Mar Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Jannie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly, Martin is baie vriendelik, kamer is baie skoon en gerieflik. Baie lekker gebly, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik gebly en slaap. Pragtige plek - Martin is 'n baie aangename mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jap B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Comfortable, safe and neat facility. Very clean facility. Firm quality bed. All you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wanneer weer deur Vryburg, sal ons beslis van Mag Mar gebruik maak. Is baie vriendelik deur die eienaar ontvang. Eenhede het aan al ons verwagtinge voldoen. Was skoon en netjies gewees. Is van 'n sak charcoal ens. voorsien om 'n onbeplande braaitjie te kon hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly. Oor nag een aand, baie netjiese plek, beveel definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans S
1 nag
5.0
Jan 2025

Perfek vir 'n nag of twee in Vryburg! Vriendelik ontvang. Dadelik gehelp. Goed geleë, stil en alles wat nodig is vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Good. Stay was good; however, the gate is manually opened or closed, which felt unsafe to get out of the car at 22:00 to open the gate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes T
1 nag Besigheidsreis
4.4
Apr 2025

Oulike plek vir waarde vir geld. Baie oulike plek met baie vriendelike gasheer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elise O
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2025

Gerieflik, netjies en vriendelik ontvang. Ons is vriendelik ontvang deur die eienaar. Die plek was skoon en netjies. Die kontinentale ontbyt het slegs uit graanvlokkies, Ricoffy, tee (geen rooibos) en melk bestaan. Kontinentale ontbyt kan weggelaat word indien dit nie volledig aangebied word nie. Melk was te min vir graanvlokkies. Ons het nie die kamers gekry wat bespreek was nie, alhoewel die eienaar aangebied het dat ons kan oortrek nadat ons reeds al die bagasie afgepak het. 'n Elektroniese hek sou veiliger wees aangesien die hek by motors met die hand oop en toegemaak word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Janco D
1 nag
4.2
Aug 2025

N/A. Aangename verblyf. Kan definitief aanbeveel word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Springbok Road, Vryburg, 8601, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4MWYxYWI5LTdhMzItNGUzMC04MzA0LTQxY2YyNjYwYTUxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 27 Springbok Road Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.947730395953 24.715150594711
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang