Magalies B&B
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Magaliesberg Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
Vanaf
R980R882 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Magalies, perfek geleë in Spitskop, is stapafstand van Langenhovenpark, Bloemfontein, en bied gaste verblyf in 'n veilige stedelike omgewing.
Die instansie bied 5 selfsorg-eenhede wat 3 gaste op 'n slag kan akkommodeer en is gemeubileer met 'n dubbel- of koningingrootte-bed, sowel as 'n enkelbed. Die en suite-badkamers is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Daarbenewens bied die eenhede 'n kombuisie toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Hierdie eiendom bied gaste veilige parkering en is gerieflik geleë naby winkelsentrums, restaurante en vele ander besienswaardighede. Gratis WiFi is ook op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Lezane Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 50 Magaliesberg Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Magalies B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Magaliesberg Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang