Successfully reported

Magalies Mountain View Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Albertus Jacobus J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Perfect to rest and unwind. Beautiful views! We had a wonderful stay and Carol was the perfect host. It was cold, but we had all we needed and more to keep warm and enjoy our stay. The innovative firelighters, the well-appointed kitchen, and other amenities were great. Thanks, Carol.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sue
Magalies Mountain View Cottage
Thank you, Hugo, It was a great pleasure to host you and your friends.

Hennie D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Baie relaxing. Ek kan hierdie pragtige plek aanbeveel, as jy wil welkom en relaks, hierdie plek is perfek, die twee Weimaraners is pragtig en die eienaar is 'n juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Kalmte vir die siel. Calming for the soul! Vol punte vir vriendelikheid, diens, verblyf, netheid en die absolute rustige atmosfeer. Die ontvangs was hartlik, die kothuis is volledig ingerig en skoon. Die onderdak parkering is 'n bonus. Hier sal ons weer bly. Full marks for friendliness, service, our stay and the absolute quiet atmosphere. The reception was hearty, the cottage fully equipped and clean. The covered parking is a bonus. Here we will stay again.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doret G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, stil, baie goed toegerus, baie goeie waarde vir geld. Sue was 'n fantastiese gasvrou, baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is toegerus met alles waaraan jy moontlik kan dink. Ons sal vir seker teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Long weekend getaway for a couple of nights. More than satisfactory for what it is. Not really a holiday destination, but great as a base for exploring the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Sue
Magalies Mountain View Cottage
Thank you for your review, it is greatly appreciated.

Johan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Quiet, peaceful, relaxing, lovely fresh air. A true weekend recharge facility. Lovely, quiet weekend getaway within easy reach of all Hartebeespoort Dam activities. Lovely unobscured view from the stoep, with chickens happily running around. Facilities have all you need, would definitely return and recommend to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sue
Magalies Mountain View Cottage
Thanks so much for the kind review. It is greatly appreciated!

Anita D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Rustige omgewing in Magalies. Baie rustige atmosfeer en gerieflike kothuis. Die ligging is perfek vir doendinge in die omgewing. Die kothuis is goed toegerus en ons was baie gemaklik en warm ten spyte van 'n kouefront. Die gasvrou was baie gaaf en hulpvaardig. Ons sal graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le-anne U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie rustig, netjies en waarde vir geld. Ons het heerlik geslaap. Eienaar was baie vriendelik. Plekkie is besonders mooi, netjies en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda L
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Rustige stoepkuiers met pragtige berguitsig, voëllewe en stilte. Pragtige uitsig. Oulike blyplek met alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Excellent. The place is very neat, tidy, and clean. One of the best equipped places I have stayed at. The host is friendly and leaves you to have a nice private stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Portion 426, Farm Hartbeesfontein, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyNWFhMDU4LWQ3NmYtNGM1ZC05MGVjLTI2YTNhMGNhMmZjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 85 5 1 5 Portion 426 Farm Hartbeesfontein 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.864667286123 27.628759635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang