Successfully reported

Magalies Tranquil Haven Apartments

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Reandri B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Ideaal vir 'n bekostigbare oorslaapplekkie net buite die stad! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco B
1 nag
4.8
Apr 2025

Lekker. Baie lekker en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ismail
Magalies Tranquil Haven Apartments
Hallo Marco, dankie dat u ons gebruik het vir jou verblyf. Dis 'n plesier vir ons om jou te dien.

Ivy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.2
Mei 2025

Onaangenaam. Nee, ongelukkig nie. Die plek was vuil en vol spinkoppe. As mens vir 'n naweek weggaan, wil jy nie nog die plek eers gaan skoonmaak waar jy bly nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Chantel F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Peaceful and lovely views. We had a wonderful night's stay with lovely views and the place was peaceful. Would just suggest they put coffee/tea in the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2022

Netjies met pragtige uitsig. Netjiese verblyf met pragtige uitsig. Voldoende vir oornag-akkommodasie. Die man wat ons ontvang het wou egter R300 sleutel deposito kontant by ons kry, wat nerêns aangedui is met bespreking nie. Ons het nie aan hom die sleuteldeposito gegee nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Karin L
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Apr 2021

Netjiese tuine, klein eenvoudige slaapkamer, goed genoeg om te oornag. Die plekkie was geskik vir een nag se oorslaap. Kamer was klein, 'n bietjie oudmodies maar netjies met 'n stort. Ons moes wel vir handdoeke vra. Daar is 'n jungle gym en pragtige groot swembad vir kinders. Aanwysingsbordjie was verblyk dus het ons eers verbygery en moes omdraai om die plek te kry.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizaan S
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2021

Very short. Room was clean and bathroom was pleasant, but do not think room is worth the amount paid. Pool was half full and green, but the surroundings were quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Ismail
Magalies Tranquil Haven Apartments
Thank you for your review. We do apologise for the pool however we made our best attempt to inform all of our guests that we had a crack that developed in our pool and that we were having this repaired and that our pool would not be in use for a few weeks. We are sorry that this occurred during the time of your stay with us.

Duduzile M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2020

Peaceful and perfect for a quiet gateway. It's ideal for families. Even friends. Perfect for self-catering. Very quiet, not for parties.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2020

Baie rustige omgewing, stil, ontspannend. Indien jy 'n plekkie soek met geen TV en rus en vrede is hierdie die plekkie vir jou, ons het heerlik gerus. Mooi omgewing, pragtige tuine, bring 'n boek om te lees, bordspeletjies, swemklere, of balspeletjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Estelle D
1 nag
3.0
Nov 2020

Baie netjies en skoon. Vriendelik ontvang. Die huisies is gerieflik, meubels is oud. TV sal 'n aanbeveling wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Ismail
Magalies Tranquil Haven Apartments
Hi Estelle, Dankie dat jy jou ervaaring met ons gedeel het. Ons probeer die stilte en wegbreek bevorder eeder as om TV's of Wi-Fi in ons units te sit. Ons gaste kan afsluit van die stad en die platteland geniet saam met mekaar.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ismail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: On the corner R560 and R99, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARALVDoVe5o4Pv44sh137fbxdET9412J8TwehhpzWsz9FzF96Vi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 On the corner R560 and R99 Hekpoort 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.896349354994 27.594897827868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang