Successfully reported
+9

Hartenbos Uitspan Op Magersfontein

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Magersfontein Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Uitspan op Magersfontein is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die gasheer se eiendom in die hartjie van Hartenbos, wat 'n ontspannende en gemaklike verblyf bied vir paartjies of klein gesinne.

Die eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes in ‘n en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, daar is ‘n slaapbank in die oopplan area beskikbaar vir kind of ekstra persoon.
. Gaste het toegang tot 'n badkamer met 'n stort.
WiFi word voorsien vir gerief.

Die en-suite slaapkamer beskik oor lugversorging, daar is gemaklike sitplek, 'n smart TV en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskas-vrieskas, 1-plaat induksiestoof, lugbraaier, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar.
Gaste kan op die patio ontspan en onderdakbraaigeriewe geniet. Veilige parkering en 'n alarmstelsel bied ekstra gemoedsrus.

Uitspan op Magersfontein is gerieflik geleë naby die strand, plaaslike winkels, restaurante, waterparke en gewilde besienswaardighede, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n kuswegbreek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 20 Magersfontein Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Magersfontein Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba703e4f2a59e4d68853c3bba4d06321404600259bace4924b4bda3e09e0a1f65169f4b2f87dcfe89958ef3a5edcb6353fd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 3) 20 Magersfontein Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.130291155005 22.114277489232

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang