Successfully reported
+29

Maggie's Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Riesle Street, Vineta, Swakopmund, Erongo
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Maggie's Accommodation bied selfsorg-eenhede in Vineta, Swakopmund in Namibië se Erongo-streek. Die perseel is sowat 3 km van die middedorp af.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat individueel versier is en slaapplek vir 2 tot 4 gaste het. Elke eenheid het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word en 1 badkamer met 'n stort. Elke eenheid het 'n leefarea en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, warmplaat of 'n stoof met 'n oond en ander kookgerei toegerus is.

Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die perseel het 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe en daar is veilige parkeerplek vir voertuie.

Maggie's Accommodation is naby Woermann Brock Vineta Winkelsentrum en 250 m van die see af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Andries S
5.0
Ek was vir vyf aande daar, vriendelike mense. Ek het baie lekker hier gebly.
Okt 2025
Bennie B
5.0
Great value and very friendly. Awesome stay and very friendly host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Christo G
Saam met lewensmaat
5.0
Close walk to beach and main shopping centre. Very nice 2 bedroom unit with fully equipped kitchen and cosy living room. You can easily...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Linda H
Gesin met tieners
4.8
Excellent. Nice place. The place has everything you need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Leon L
Gesin met tieners
4.8
Very pleasant. Very clean and tidy. Very pleasant, close to all important shops, etc., but not too close to be a nuisance.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rainer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 10 Riesle Street, Vineta, Swakopmund, Erongo
  • Gaste dink Maggie's Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Riesle Street, Vineta, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA318c87cb9f2174b5f431e9d3aa5a637bb91e5cdb54d8a75c1d2f2e2f6076e8b55ef9bdd3cae32b1fc8230ff2ba2bcf4a5219?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 10 Riesle Street Vineta Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.654267767437 14.531146653303
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang