Successfully reported
+29

Maggie's Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Riesle Street, Vineta, Swakopmund, Erongo
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Maggie's Accommodation bied selfsorg-eenhede en is in Vineta, Swakopmund geleë; in die Erongo-streek van Namibië. Die eiendom is ideaal geleë sowat 3 km vanaf die middedorp.

Verblyf by Maggie's Accommodation bestaan uit 3 individueel versierde eenhede wat tussen 2 en 4 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid bestaan uit 1 slaapkamer wat ingerig is met 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word, en 1 badkamer met 'n stort. Elke eenheid het 'n leefarea en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n warmplaat of 'n stoof met 'n oond, en toebehore.

Elke eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die eiendom beskik ook oor 'n gedeelde Lapa met 'n braaigeriewe en veilige parkeerplek vir voertuie.

Maggie's Accommodation is naby Woermann Brock Vineta Winkelsentrum en 250 meter van die see af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rainer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 10 Riesle Street, Vineta, Swakopmund, Erongo
  • Gaste dink Maggie's Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Riesle Street, Vineta, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA318c87cb9f2174b5f431e9d3aa5a637bb91e5cdb54d8a75c1d2f2e2f6076e8b55ef9bdd3cae32b1fc8230ff2ba2bcf4a5219?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 10 Riesle Street Vineta Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.654267767437 14.531146653303
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang