Magol Country Lodge
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gorkum 473 LQ, Beska Road D800, Lephalale, 0555, Limpopo
- Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Magol Country Lodge is in die hartjie van die Bosveld en slegs 10 km vanaf Lephalale geleë.
Die lodge bied verblyf in 8 eenhede met slaapplek vir 30 gaste. Elke eenheid het 'n gemaklike bed, 'n badkamer met 'n stort en 'n privaat ingang.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, 'n wasgoeddiens, 24 uur-ontvangs, 'n lughawependeldiens op versoek en 'n kroeg in. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Gaste kan ook op die perseel visvang, fietsry, voëlkyk en wildkyk.
Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, fietsry, swem, visvang en wildkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Esther Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Gorkum 473 LQ, Beska Road D800, Lephalale, 0555, Limpopo
- Gaste dink Magol Country Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gorkum 473 LQ, Beska Road D800, Lephalale, 0555, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang