Magpie Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 413 Crane Street, Kayser’s Beach, 5264, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Magpie Cottage is in die kusdorpie Kayser's Beach in die Oos-Kaap geleë. Die eiendom is 500 m vanaf Kaysers Beach en 35 km vanaf Oos-Londen Lughawe.
Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Die tweede badkamer het 'n stort.
Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof, 'n oond, breekware en eetgerei. Die TV-sitkamer het 'n gemaklike hoekbank en 'n TV met volledige DStv-kanale. WiFi is op aanvraag beskikbaar. Daar is 'n buitepatio met braaigeriewe en 'n enkelmotorhuis beskikbaar.
Doendinge in die omgewing sluit in visvang, snorkel, branderplankry en voëlkyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Janet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 413 Crane Street, Kayser’s Beach, 5264, Oos-Kaap
- Gaste dink Magpie Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 413 Crane Street, Kayser’s Beach, 5264, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang