Successfully reported

Magrieta's Guesthouse - Laventelbos

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Sarie L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Gasvry en heerlik. Lieflike verblyf met Karoo hartlikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brinley P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Vriendlike ontvangs. Hartlike ontvangs en baie goeie etes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monica T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Voortreflik. Vriendelike gasvrouens. Alles 100%. Die Karoo-aandete word hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Baie lekker gebly in Laventelbos. Mooi en gerieflike verblyf met die heerlikste aandete!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2022

Gemaklike oornagplek. Ons het lekker by tannie Magrieta gekuier. Die huis is gemaklik en die aandete was heerlik. Die ontbyt kospakkie was ruim genoeg sommer vir middagete ook.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2022

As oornagplek geen foute. Baie dankie vir die vriendelikheid, geselsies en baie lekker aandete. Die ontbytboksie ook 'n wenner! Groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Wimpie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Baie vriendelike mense en oulike dorpie en nostalgiese gastehuis. Die tipiese karoo ete was heerlik met rys, groente, pampoenkoekies, skaaptjops en hoender pastei, en natuurlik nagereg, Definitief waarde vir geld. 'n Verrassende 'ontbytboks' was voorsien met allerhande heerlike lekkernye en voedsame ete vir die pad. Enigste voorstel sal wees 'n nuwe matras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Baie lekker plekkie. Heerlike aandete gehad, baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas B
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2021

Ruim, gerieflike kamers. Ouerige huis, vriendelike gasvrou. Ontbyt in kartondoos gepak bestaande uit: toebroodjies, vrugtesap, 2 gekookte eiers. Ons sou 'n warm ontbyt verkies het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Neels R
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2021

Vriendelike ontvangs! Alle toerusting het goed gewerk.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Lizemaré Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Van Riebeeck Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbef1ee26b5d72c3f7b19c185d45fa54502dd752b1ab8a088fed9556326caa4fc92975a33e352f9168c252b4d9c7d10b6b5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 15 Van Riebeeck Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.9688596 22.129777
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang