Successfully reported
+25

Magrieta's Guesthouse - Laventelbos

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Van Riebeeck Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Magrieta se Gastehuis - Laventelbos is in die hartjie van Carnarvon in die Noord-Kaap geleë.

Hierdie Karoo-styl gastehuis bied 4 dubbelkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed of driekwartbeddens. Gratis WiFi is beskikbaar. Ontbyt en aandete is op aanvraag teen 'n bykomende koste beskikbaar.

Gaste deel die kombuis en het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer en buitebraai-area. Veilige parkering word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Lizemaré Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 15 Van Riebeeck Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Magrieta's Guesthouse - Laventelbos het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Van Riebeeck Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbef1ee26b5d72c3f7b19c185d45fa54502dd752b1ab8a088fed9556326caa4fc92975a33e352f9168c252b4d9c7d10b6b5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 15 Van Riebeeck Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.9688596 22.129777
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang