Magrieta's Manor House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Van Riebeeck Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Magrieta's Manor House is in die sentrum van Carnarvon geleë en bied knus oornagverblyf geskik vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf bestaan uit 2 dubbelkamers, elk met 'n dubbelbed, en 1 tweepersoonskamer met 2 enkelbeddens. Alle kamers bied slaapplek vir 2 gaste en het en suite-badkamers met storte. Elke kamer is toegerus met gratis WiFi en 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde leefarea wat 'n sitkamer, eetarea en kombuis insluit. Ontbyt en aandete kan vooraf teen 'n bykomende koste gereël word. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Lizemaré Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 21 Van Riebeeck Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Gaste dink Magrieta's Manor House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Van Riebeeck Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang