Mahala View Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 32 of the farm Welgedacht 130JR, Suiderberg, Cullinan, 0084, Gauteng
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mahala View Lodge is 40 km noord van Pretoria geleë. Die lodge is in die Leeuwgedacht-bewaringsgebied, wat grens aan die Dinokeng-wildreservaat, wat die tuiste is van die Groot 5.
Die lodge is volledig selfsorg en bied 'n rustige ruimte. Die nagtelike geroep van die jakkals, hiëna en leeu stel nooit teleur nie.
Ons kleiner chalets is rondom die hooflodge-area geleë. Let asseblief daarop dat daar baie trappe is wat na die chalets en rondom die hooflodge-area lei. Elke chalet het sy eie dek met 'n mini-kombuisie en 'n Weber-braai, wat 'n pragtige uitsig bied.
Ons 3 rustieke Kings View-boschalets is bo-op die heuwel geleë en is 80 m van die swembadarea af. Elke chalet het 'n privaat braai-area met uitsigte oor die bewaringsgebied en Dinokeng in die verte. Let asseblief daarop dat gaste 'n 2x4 of 'n voertuig met hoë grondvryhoogte benodig om hierdie chalets te bereik.
Daar is 'n pragtige rotspoel wat op 'n warm dag geniet kan word, of die dekarea met asemrowende uitsigte oor die bewaringsgebied en Dinokeng kan geniet.
Neem asseblief kennis dat kinders onder die ouderdom van 12 nie toegelaat word nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Portion 32 of the farm Welgedacht 130JR, Suiderberg, Cullinan, 0084, Gauteng
- Gaste dink Mahala View Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 32 of the farm Welgedacht 130JR, Suiderberg, Cullinan, 0084, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang