Successfully reported
+18

Mahem Manor Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Mahem Crescent, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mahem Manor Guesthouse is in Brits geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, gesinsbesoekers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die gastehuis beskik oor 6 kamers om van te kies en elkeen het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamers beskik ook oor 'n kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie.

'n Heerlike ontbyt word elke oggend in die gaste se kamer bedien. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike braaigeriewe op die perseel.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

CHARLENE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 10 Mahem Crescent, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Mahem Manor Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Mahem Crescent, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13ff217bbd016d5ad73e3a6dda7a2b692ceb37d2c260442f6d851adb42b056dc62f73ed330ee5e28573a2ed285d7ae6aaca5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 10 Mahem Crescent Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.626320993794 27.790807816568
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang