Mahogany House
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Dunkirk Crescent, Dolphin Coast, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R6 800 per nag (plek vir 13)
Beskrywing
Mahogany House is 'n selfsorg-eiendom bo-op 'n heuwel in die welige voorstede van Salt Rock. Hierdie eiendom is binne tien minute se stap na die beste swem-, branderplankry- en visvangstrande wat die Dolfynkus bied. Ushaka Marine World is 50 km weg en King Shaka Internasionale Lughawe is 20 minute se ry weg.
Mahogany House bestaan uit 5 luukse slaapkamer-suites, met 'n ekstra stapelbed in die kinder-TV-sitkamer bo. 'n Goed toegeruste kombuis vloei deur na 'n ruim oopplan-area met eetkamer en stylvolle sitkamer. 'n Onderdakstoep wat oor die tuin, swembad en braai-area uitkyk is perfek om vriende en familie te onthaal.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 15 Dunkirk Crescent, Dolphin Coast, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mahogany House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Dunkirk Crescent, Dolphin Coast, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang