Mahonie Crescent
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Mahonie Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Mahonie Crescent is 'n pragtig ingerigte selfsorg-vakansiehuis in Wavecrest, Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie gewilde kusdorp kan verken en geniet.
Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die drie oorblywende slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n binnebraai en 'n ruim buite-area met 'n oordekte buite-eetarea en braaigeriewe geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Albatros-strand ongeveer 1.4 km weg. Aktiwiteite in die omgewing sluit in fietsry, swem, visvang, kajakvaart en 'n waterpark.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2 Mahonie Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Mahonie Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang