Maison Fougere
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Van Wijk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R9 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Maison Fougere is 'n gerieflike huis in Franschhoek, net 50 m vanaf die hoofstraat, ideaal vir vermaak en luukse vakansiedae. Franschhoekvallei is omring deur bergreekse, vrugteplase en wingerde. Gaste kan hierdie landgoed te voet, op fietse of bus, selfs te perd vanaf Paradise Stables, verken.
Daar is 3 slaapkamers en slaapplek vir 6 gaste. 3 van die eenhede het en suite-badkamer. Die groot kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n aparte eetarea en 2 sitkamers met houtkaggels. Die privaat tuin het 'n groot swembad, verskeie al fresco-eetarea en sonnige plekke.
Kaapstad en Hermanus is net 'n uur se ry weg. Maison Fougère is in die hartjie van die dorp en stadafstand vanaf sommige van die top internasionale restaurante. Die Franschhoek-area het meer as 60 gehalte-restaurante met fynproewersdisse. Die wyntrem is 'n lekker manier om die omliggende wynplase en restaurante te verken.
Franschhoek is bekend vir sy feeste en funksies, soos Bastille-dag, Uncorked en die Letterkundefees.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 25 Van Wijk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Maison Fougere het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Van Wijk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang