Successfully reported
+125

Maison la Bruyere

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 2 kinders, 2 babas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Heide Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R12 000 R10 200 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Maison La Bruyere is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in die gewilde dorp Franschhoek. Hierdie villa is die perfekte keuse vir groot gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie oulike dorp in die wynlande.

Hierdie huis kan tot 8 volwassenes en 2 kinders akkommodeer in 4 pragtig ingerigte slaapkamers, almal met hul eie en suite-badkamers. Twee van die slaapkamers is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n kindermatras vir 1 kind, terwyl die ander twee slaapkamers slegs 'n koninggrootte-bed bevat. Die koninggrootte-beddens kan in 2 enkelbeddens omskep word, en 'n bababedjie is op aanvraag beskikbaar. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbakke en 'n toilet, terwyl die ander 3 en suite-badkamers 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir die gaste se gerief. Die ruim leefarea is gemeubileer met 'n groot, gemaklike rusbank en 'n TV. Die leefarea lei na 'n ingeslote patio met 'n ingeboude braai, 'n eetkamertafel en 'n sitarea, en dit maak oop na die tuin. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n verhitte swembad, 'n houtvuur-warmbad en 'n ruim tuin geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met 'n keuse van wynplase in die omliggende gebiede.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbedjie

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbedjie

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
C J O
5.0
Skitterend! Ons is baie vriendelik ontvang deur Ria en het oorgebly in 'n uiters netjiese, goed toegeruste huis.
Okt 2025
Cornelius B
Saam met vriende
5.0
Goeie waarde vir geld, goed ingerig. Sal weer daar bespreek. Great huis, skoon, baie nice host.
Aug 2025
Sharon T
Gesin met tieners
5.0
Outstanding! Very beautiful house with no expense spared on furnishings and fittings. Lots of space and room for everyone. The boys esp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Luyanda D
Besigheidsreis
5.0
Would 100 percent recommend Maison la Bruyere for your next visit to Franschhoek. Cape Winelands is always a good idea and time of the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Brenda T
Gesin met klein kinders
5.0
All we expected and more. Very well equipped. Very friendly manager. Clean. Great location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Martijn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • 2 Heide Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Maison la Bruyere het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R12 000
R 12 000 R 10 200
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R12 000
R 12 000 R 10 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf R12 000
R 12 000 R 10 200
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 2 kinders, 2 babas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Heide Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22e2ca7b7dd7442cbcd80ee5ef3684e64c7d6835d9046af6627cc41806aea3f29abde671382fd1c48090b64471b9e1a0f057?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R12 000 nouVanaf R10 200 per nag (plek vir 12) 9 5 1 5 2 Heide Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.9094619 19.1280594
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang