Successfully reported
+50

Majeka House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 26 - 32 Houtkapper Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 190 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Majeka House wat deur eienaar bestuur word en salig privaat is, is 'n ideale basis vanwaar jy die historiese dorpie Stellenbosch met sy interessante winkels, galerye, museums en alfresco kafee-kultuur kan verken. Talle bekende wingerde en bekroonde restaurante langs die Stellenbosch-wynroete, is binne trefafstand.

Die verblyf bestaan uit 21 kamers. Alle kamers het deurdagte ekstras, sowel as ruim en slim ontwerpte en suite-badkamers.

Geriewe op die perseel sluit die Majeka Lounge-kroeg en -sitkamer, Majeka Restaurant, Sanctuary Spa, 'n haarsalon en konferensiegeriewe in.

Majeka House is in 'n rustige woonbuurt geleë, net 5 minute se ry vanaf die sentrum van die historiese Stellenbosch. Die ligging is gerieflik naby Kaapstad Internasionale Lughawe asook baie gesogte wynlandgoedere, restaurante en kulturele besienswaardighede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lloyd Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 26 - 32 Houtkapper Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Majeka House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 190
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 5 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 26 - 32 Houtkapper Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzN2YxZmE3LWUxODQtNDY4ZS05NTM0LTRlNTU1YzhiMzc0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 189 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 26 - 32 Houtkapper Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.968177693493 18.860585689545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang