Majestic Manor Guesthouse & Coffee Shop
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Kenneth Kaunda Road, Bayswater, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
- Vanaf R999 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Majestic Manor Guesthouse & Coffee Shop is 'n bekoorlike gastehuis in die hartjie van Bayswater, Bloemfontein, en bied gaste ruim en gerieflike verblyf. Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Verblyf word gebied in verskeie kamers met gemaklike slaapplek vir 2 of 3 gaste elk. Die slaapkamers het óf 'n dubbelbed óf driekwartbeddens. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe.
Gaste kan toegang geniet tot die koffiewinkel, 'n gedeelde swembad, braaigeriewe, 'n speelgrond vir kinders en 'n funksionele venue.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Carlo Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 34 Kenneth Kaunda Road, Bayswater, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
- Gaste dink Majestic Manor Guesthouse & Coffee Shop het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Kenneth Kaunda Road, Bayswater, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang