Successfully reported

Majuli River House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Milford J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Comfortable place. Great place, enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Majuli River House
Thank you for your review, so glad you enjoyed your stay.

Piet L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

My groep het dit baie geniet, die uitsig en ligging is baie mooi. Dit was 'n baie aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Majuli River House
Baie dankie, ons verwelkom jou graag binnekort terug!

Ashley K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlike wegbreek huisie. Ons het baie lekker gebly met die mooiste uitsig op die boonste vlak. Verskeidenheid diere en voëls het vir ons kom kuier vir ontbyt op die stoep. Wat 'n wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Majuli River House
Hi Ashley, baie dankie vir jou fantastiese resensie, ons verwelkom jou graag binnekort weer!

René S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Loved every minute. The house needs a bit of TLC. The deck is amazing! We spent 90% of our stay on the deck. The aircon runs quietly. The view is to die for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Majuli River House
Hi René, thanks for your feedback, so glad you had a great time! Yes, we are in the process of renovating the house, so I'm sure you'll enjoy it even more next time.

Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Die dek met uitsig oor die rivier tot in Krugerwildtuin is asemrowend. Die beskrywing op die webtuiste is redelik akkuraat, al is sekere van die foto's nie van onlangs nie. En tog maak min van dit werklik saak sodra jy uitstap op die dek en die asemrowende uitsig van die Krugerwildtuin sien. Ons het die meeste van die tyd net op die dek spandeer. Die geriewe van die huis self is basies. Tog is die meeste wat mens nodig het daar. Mens gaan hou nie hier vakansie vir 'n moderne huis en geriewe nie – hier gaan dit alles oor die dek. Sal ek teruggaan? Ja – net oor die uitsig en die dek waar mens se liggaam en siel herlaai in die natuur. 'n Paar klein en praktiese opgraderings in die huis self kan hierdie 'n werklik uitmuntende plekkie maak. Die gasvrou was flink om te antwoord op boodskappe, so die diens was goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Majuli River House
Baie dankie vir jou gedetailleerde resensie. Die dek en uitsigte oor die rivier maak dit 'n spesiale plek om te wees! Ons sal beslis jou voorstelle in ag neem, en ons het wel opknappings beplan om die geriewe op te dateer. So ek is seker jy sal dit volgende keer nog beter geniet!

Marius V
Kort verblyf
3.8
Feb 2025

Majului is in 'n rustige area met wild wat vryelik van tyd tot tyd besoek. Goed toegeruste plek met 'n mooi uitsig oor die rivier. Rustig en lekker gebly en sal dit weer boek vir 'n volgende keer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Joan
Majuli River House
Dankie, ons sal graag julle weer verwelkom

Johan D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Mrt 2025

Stil rustig nagapies was wonderlik,diere was skaars. Het lekker gebly, stil en rustig. Die foto's op die webtuiste van Majuli moet geüpdate word.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Joan
Majuli River House
Dankie vir jou resensie, so bly jy het jou verblyf geniet. Ja seker, ons beplan opknappings en nuwe foto's, so ons sal alles binnekort mooi update!

Heinrich O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2025

Lekker gebly, maar sal nie weer Marloth Park besoek nie. Het lekker gebly, maar kan ongelukkig nie aanbeveel nie. Kombuis het baie TLC nodig. WiFi is nie op standaard nie. Nie waarde vir geld nie. Onveilig a.g.v. wilde diere (leeus) wat vanaf KNP ingekom het. Sien Facebook. Die paaie in Marloth Park is in 'n baie swak toestand. Nie geskik vir gewone sedan motors nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Joan
Majuli River House
Dear Heinrich, I'm so sorry you were disappointed in your stay, thank you for your feedback. We do have plans underway for renovations to the kitchen and house. There have been intermittent problems and maintenance on the fibre lines that must have affected the connection. Sincere apologies for the inconvenience. The roads in Marloth are an ongoing source of frustration with the municipality, and the community is working hard to improve the infrastructure. Our rangers are also working hard to keep Marloth safe for visitors, but we are right next to KNP, so sometimes we do have animals coming through. The warnings issued are for precaution, and I must relay the information to our guests. I'm sorry this made you feel unsafe during your stay.

Coenrad Jacobus D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Baie rustig en kon heerlik uitrus. Ons gesin het die kuier verskriklik baie geniet. Die eienaar is besig met opgraderings en ons het ook ons voorstelle gegee. Die huis is klein en het die basiese wat jy nodig het. Die swembad is wel permanent in die koelte en kry basies nooit son nie en bly dus ys koud. Ons kon darem swem, maar het nie lank gehou nie. Die selling point is beslis die boonste dek en die uitkyk oor die Krokodilrivier. Elke aand se sonsak was prentjie mooi en olifante, waterbokke, rooibokke, koedoes, seekoeie en 'n klomp ander het deur die loop van die dag afgekom rivier toe om te kom drink.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Majuli River House
Hi, ek's so bly jou gesin het lekker gekuier! Baie dankie vir jou pragtige resensie en terugvoer, ons sal beslis jou voorstelle aan boord neem. Ons sien daarna uit om jou binnekort weer te verwelkom!

Hercules W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Sal teruggaan. View to die for. Sal teruggaan. Bouers langs maak diere op hul senuwees, maar bouers is amper klaar. Ek sal diere rustig raak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 73

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 995
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 995
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 995
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 398 Crocodile Road, Marloth Park, Marloth Park, 1111, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3a14798b2a1490a697e4d858e8fbc6dfae8a41ebd6a6225bb6677901a0053b2d07a1ee2b8ad2c47472d9fd5c86a4ed793d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 6) 65 5 1 5 398 Crocodile Road Marloth Park 1111 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.3815199 31.75878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang