Makarios Crest
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Makarios Crest is 'n knus woonstel wat selfsorgverblyf bied in 'n veilige kompleks in Port Alfred. Dis die ideale ligging vir 'n onvergeetlike kuswegbreek saam met familie en vriende.
Die eenheid kan tot 4 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Albei slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens en deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea sluit 'n moderne kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Langs die kombuis bied die sitkamer gemaklike rusbanke, 'n muurgemonteerde slim-TV met Netflix-stroom, en komplimentêre WiFi-toegang.
Die eenheid beskik oor 'n privaat balkon wat oor die see uitkyk, perfek om 'n laatmiddag skemerkelkie te geniet. Die kompleks bied ook direkte toegang tot die strand. Veilige parkeerplek word voorsien, en die sentrale ligging is binne maklike bereik van 'n verskeidenheid plaaslike restaurante en geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang