Successfully reported

MaKarLi Blu

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Daleen O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker om na 'n lang reis by 'n skoon en netjiese plek te oornag. Verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Min dae gebly - gerus vir 'n week. Baie aangenaam. Fantastiese uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunell I
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Baie netjiese en skoon plek. Asemrowende uitsig. Baie veilig. Gasheer 100%. Oor en oor die geld werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janneman P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sal beslis weer kom kuier. Baie lekker gekuier en baie mooi plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Een heerlike ontspannende vakansie met 'n seeuitsig! Ons het heerlik gebly. Die plek is gerieflik ingerig met alles wat mens nodig het. Die skottelgoedwasser en wasmasjien was 'n absolute pluspunt. Die plek is so oulik uitgelee en mens het 'n pragtige uitsig oor die see. Ook 'n baie heerlike braaiplek. Ons het 10 dae gebly en ek wil vandag teruggaan as ek kan. Sal dit enige tyd aanbeveel. Die eienaars is super gaaf en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gey N
1 nag
4.8
Sep 2025

Lekke. Dit was baie aangenaam om daar te bly en die eienaars was vriendelik en dit was netjies. Ons is net spyt ons het nie langer gebly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jenny V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Net wat mens nodig het. Wat 'n lieflike plek! Die ligging is great. Die woonstel is perfek uitgerig, alles wat jy nodig het. Die view is amazing. Hans en Ina is baie gasvry. Sal vir seker weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thaabit S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Well worth it! Stay was very relaxing. Ina and Hans are the most helpful and courteous hosts I have ever met. They really made us feel welcome. If anyone wants to take a break from the 'rat race', this is definitely the place to book.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

St. Helena en omliggende areas is verskriklik mooi en ons het sonskyn gehad! Ons het baie lekker gebly. Die huis is baie netjies en funksioneel ingerig. Alhoewel ek agterna uitgevind het van die breekskadedeposito, het dit nie gepla nie. Ek het dit waarskynlik nie raakgelees op die julle blad nie?. Ek beskou dit nie as 'n probleem nie. Die feit dat Hans self die sleutel voorsien en die deposito hanteer is ook nie 'n probleem nie. Ek verstaan dat die reëlings bemoeilik is a.g.v. die kort kennisgewing. Hans en Ina het ons vriendelik ontvang en het die sleutel vir ons gebring toe ons aangemeld het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Valour Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4785f7a6a7a0a99b035da7044e55b7fc0d02c5a23b46412b6295f922ba6d80d63042fa807e7f7d2ead020fe7684b09b83396?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 1 Valour Close St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.770862795502 18.041416402183
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang